top of page

Graad RR.

Die vriendelike Juffrou Pikkie Rossouw se geduld, vooruit dink en liefde vír kinders maak van haar ‘n rolmodel vir die kleintjies by Pikanini Kampus. Hierbenewens het sy ‘n groot liefde vir sport en is altyd betrokke by die fisiese aktiwiteite van die kleintjies en ander spanne van die skool. Ons is bly dat sy in ons span is, want sy weet watter rol Pikanini Kampus moet vervul - haar passie is noemenswaardig.
Skoolure:
Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35
Nasorg: (Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00
Adres:
R362, Karoovlak
Vredendal
8160
E-pos:
Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za
Telefoon no.:
027 470 0117

bottom of page