top of page

Fondsinsamelings.

Nouveau hou jaarliks verskeie fondsinsamelings waar die fondse gebruik word vir opknappings by die skool.  Hierdie opgradering van die skool is slegs moontlik indien fondsinsamelings gehou word en deur middel van hulp vanaf ouers en die gemeenskap.

Fondsinsamelings:

  • Kleure Atletiek

  • Wintermark

  • Konsert

  • Sportdag

  • Groenteboks Projek

  • Koorwerkswinkel

Gedurende die jaar 2024 was die fondse gebruik vir die volgende projekte:

  • Watertenks is opgerig en omhein

  • Tuine is opgeknap

  • Kunsklas & Musiekklas is opgradeer

  • Die saal se verhoog

  • Netbalpale (geverf en nuwe nette)

  • Krieket nette

  • Skyfwerp nette

  • Bankies vir leerders

  • Koorbankies is aangekoop

  • Ingang van die skool is oorgeverf met nuwe borde

  • Uilhok is by pikanini kampus opgerig

  • Pikanini kampus se speelgronde is skoongemaak

  • Verspring put en plank

Borge (1).jpg
Borge (2).jpg
Skoolure:

Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35

Nasorg:
(Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00

Adres:

R362, Karoovlak
Vredendal
8160

E-pos:

Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za

Telefoon no.:

027 470 0117

  • Facebook

© 2025 by Nouveau Kollege. Proudly created with IT24 Support

bottom of page