top of page

Pikanini Kampus.

Hier maak ons die kleinmensies gereed vir die “groot skool"!

Vanaf 2 jaar tot Graad R vorm ons alreeds deel van Nouveau Kollege op ons eie kampus tussen die bome en wingerde.

 

Ons hoofdoel is dat elke kind uniek hanteer word en dit moet geniet tussen ander maatjies. 

 

Ons streef daarna om kinders se liefde vir leer spelenderwys te ontwikkel deur hul nuuskierigheid te prikkel. Die kampus beskik oor drie klasse wat die verskillende ouderdomme akkomodeer.

Gr. RRR (2-4 jaar) – Bytjies – Me. Jolene Warne

Gr. RR – Pikkewyne – Me. Louise Rossouw

Gr. R – Krimpvarkies – Me. Alicia Vogel

Skoolure:

Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35

Nasorg:
(Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00

Adres:

R362, Karoovlak
Vredendal
8160

E-pos:

Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za

Telefoon no.:

027 470 0117

  • Facebook

© 2025 by Nouveau Kollege. Proudly created with IT24 Support

bottom of page