top of page

Kultuur.

  • Musiek

  • Kuns (Gr. 1-7)

  • Eisteddfod

Die musiek fasiliteite van Nouveau is gedurende 2023 opgegradeer en beskik oor ‘n verbruikersvriendelike lokaal vir individuele musiekonderrig. Die leerders kan onderrig in klavier, blokfluit en sang ontvang.

 

Hierbenewens kan leerders ook die UNISA praktiese- en teoretiese eksamens deur die skool aflê. Daar is gedurende 2023 een Nouveauer op die UNISA ererol geplaas.

Nouveauers neem jaarliks deel aan verskeie musiek aktitwiteite. Klawer Kunste is elke jaar deel van die Nouveau Kultuur-spyskaart. Ons leerders behaal gereeld CUM-LAUDE, GOUD en DUBBELGOUD,  vir die werke wat hulle daar voordra, sing en speel.

Ontdek verborge skatte en karakterbou!

Die voornemende waarde in die klein- tot jongkind-ontwikkeling

word ondersteun deur verskeie kultuuraktiwiteite aangebied deur passievolle medewerkers en onderwysers.

Ons skep graag onvergeetlike oomblikke!

Skoolure:

Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35

Nasorg:
(Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00

Adres:

R362, Karoovlak
Vredendal
8160

E-pos:

Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za

Telefoon no.:

027 470 0117

  • Facebook

© 2025 by Nouveau Kollege. Proudly created with IT24 Support

bottom of page