top of page

Leesontwikkeling.

Hierdie diens word gratis aangebied. Dit is ook ‘n een-tot-een diens en poog om leerders se lees- en begripsvermoë te ontwikkel.​

 

SmartBrain word ook by Nouveau aangebied om leerders toe te rus met leervaardighede. Een van die programme is die Vroeë Leerprogram, wat fokus op kognitiewe stimulasie om breinontwikkeling te verbeter.​

Skoolure:

Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35

Nasorg:
(Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00

Adres:

R362, Karoovlak
Vredendal
8160

E-pos:

Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za

Telefoon no.:

027 470 0117

  • Facebook

© 2025 by Nouveau Kollege. Proudly created with IT24 Support

bottom of page