top of page

Spraak- & Arbeidterapie.
Die skool bied sedert 2024 spraak- en arbeidsterapie gedurende skoolure aan. Leerders wat by hierdie diens sal baat, word een-tot-een hanteer. Die skool poog om ondersteuning te bied waar dit nodig is. Dit word deur ouers as ‘n groot pluspunt beskou, omdat alles onder een dak aangebied word. Daar is wel onkoste aan hierdie twee dienste, asook SmartBrain, verbonde.
Skoolure:
Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35
Nasorg: (Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00
Adres:
R362, Karoovlak
Vredendal
8160
E-pos:
Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za
Telefoon no.:
027 470 0117

bottom of page